

Om Christelike standaarde en norme ‘n onlosmaaklike deel van die kind se lewe te maak en waar elke kind gekoester word

Om ‘n positiewe, akademiese milieu binne ‘n veilige en rustige plaasatmosfeer vir elke kind te skep.
Ontwikkeling van unieke identiteitOm elke kind se unieke persoonlikheid en sy identiteit in Christus te ontwikkel.
Hoë akademiese standaarde Ons bied hoë akademiese standaarde met kwaliteit onderrig.
KleinklasonderrigOns bied elke kind individuele aandag.
Noodsaaklike vaardighede vir Graad 8Om noodsaaklike vaardighede te integreer wat nodig is om die kind voor te berei vir die toetrede tot hoofstroom-onderrig in Graad 8.

Vendutiekraal, Hexrivier
t: 023 354 8800
e: info@hexriviersentrum.co.za